Vitiligo: Testimonials
Lorraine Sibaca – Vitiligo
I started my treatment during June 2002 holidays, within 3 days I spotted my pigmentation replacement on my face. It was wonderful and I felt great. I was frustrated, overeating but after the treatment I was a happy person again. The vitiligo moves so fast that if you don't go for treatment the whole body will be covered within approximately 3 months.
Mine started under my eyes, went up my forehead. I'm recovered now. Thanks to the team of Psoriasis and doctors, Isabel Louise and many more, thanks.
Wanda Minnaar – Vitiligo
Toe ek 18 jaar gelede met Vitiligo gedianoseer was het ek al wat 'n kuur is probeer - van velspesialiste tot homeopate. Daar was egter geen behoorlike kuur nie en ek en Esteé Lauder Maximum Cover Make-up het 'n langdurige verhouding begin. In April 2004 toe ek die Internet "surf" en op die "Total Care Centre" afgekom het, het my lewe verander.
Nou 4 maande later het my lewe totaal verander - ek is feitlik heeltemal "gesond" en daarvoor is ek die Total Care Centre BAIE dankbaar. Dankie Isabel, Christa en Louise vir al die intense brandsessies en wonderlike aanmoediging - Julle is wonderlik! Kliek hier om my vordering te sien!