264 views
Yolanda Kilian (anonymous)

Goeie dag

Ek is 65 jaar oud en sou graag jul produkte wil gebruik. Wat sou julle voorstel.  Het so bietjie son vlekke maar nie te erg.

Dit pla my die meeste en dan ook fyn lyntjies om die oë en lippe.  Help asb:) Yolanda Kilian y.kilian@elcsant.org.za

Liewe Yolanda,

Dankie vir die navraag.  Graag stel ek die volgende voor: (2 x per dag, in die orde soos gelys)

Cleanser, wasmiddel en enigste wat afgespoel word.

Beta Hydroxy Gel, vir saamtrek- en mikroskopiese afskilfering

Advanced Anti-ageing Cel Repair Serum, bevat al 3 noodsaaklike Polipeptiedes wat die kollageen diep penetreer vir vernuwing en herstel.

Rejuvenating eye & scar serum, vir om die oë en mond en bevorder genesing en  verbetering van plooie.

Moisturiser with SPF30 OF die Safari SPF40, wat albei dien as dag en nag bevogtiger en ook goeie sonskerms is.

 

 

You are viewing 1 out of 1 answers, click here to view all answers.