434 views
Carinda (anonymous)

Eks 32jaar oud. Was alreeds nou so 2weke met Creme Classique se koekie seep gesigwas. Voel of effens verbeter het. Weet nie wat om te doen nie. Weet Creme Classique is ‘n baie goeie produk en ek wil veral fokus op anti veroudering. Is Creme Classique beter as Lamelle wat ook ‘n mediese produk is? Dankie

Die Cleansing Bar sowel as die Cleanser word gebruik om mee te was.  Dan kan die Beta Hydroxy Gel vir “toner” en “ex-foliater” aangewend word. Die Glycolic Acid 10% kan ook baie help om die vel te verbeter want dit is ‘n dieper “ex-foliater. Dit kan ‘n paar aande per week aangewend word. Die Advanced Anti-ageing Cell Repair Serum penetreer die kollageen laag dieper en vernuwe en herstel die vel. Die Moisturiser with SPF30 is ‘n goeie dag en nag bevogtiger wat sonskerm ook bied, maar poriee nie verstop nie..