356 views

Ek stel graag die volgende voor:  2 x per dag in die volgorde:

Cleanser, seepvrye wasmiddel en enigste vir afspoel.

Beta Hydroxy Gel, “toner” en “ex-foliater”, stimuleer die kollageen  en goed vir aknee. paar druppels op die gesig en laat aan.

Rejuvenating Eye and Scar Serum, Wend aan op die geaffekteerde areas en laat aan. Genees en help ook met plooie.

Glycolic Adid 10%,  dieper “ex-foliater” en kan ‘n paar aande er week aangewend word, soos ‘n ligte peel.

Moisturiser with SPF30, dag en nag bevogtiger wat ook voldoende sonskerm bied, sonder om poriee te blok of aknee te vorm.

 

You are viewing 1 out of 1 answers, click here to view all answers.