356 views
Marie van Pretoria. (anonymous)

Behandeling saam met die produkte kan ook werk.  Die IPL Laser (Intense Pulsating Light) kan deur ‘n paar sessies verbetering bied.  Die Advanced Anti-Ageing Cell Repair sowel as die Rejuvenating Eye & Scar Serum word dan 2 x per dag deel van die roetine. ‘n Goeie sonskerm is ook noodsaaklik, daarvoor is die Safari SPF40 Sunscreen beide ‘n sonskerm sowel as dag en nag bevogtiger.