333 views

Die IPL (Intense Pulsating Light) Laser kan goeie verbering verskaf, maar verg ‘n paar behandelings. Stel altyd uself gerus dat dit ervare personeel is wat dit doen.  Graag beveel ek ook die volgende produkte:  in die orde en 2 x p.d.

Cleanser, wasmiddel en enigste om af te spoel

Beta Hydroxy Gel, “toner” en “ex-foliater”, oor hele gesig en laat aan.

Blemish Lotion, help pigmentasie en sonskade verbeter, Versigtig met oe as u dit aan die gesig sproei, laat.

Advanced Anti-Ageing Cel Repair Serum, bevat al 3 Polipeptides wat die kollageen diep penetreer, en herstel en vernuwing doen.Oor hele gesig en laat aan.

Rejuvenating Eye and Scar Serum,  Kan oor hele gesig of slegs om die oë en om mond aangewend word, laat aan. Dit genees en help met plooie verbeter.

Moisturiser with SPF30 bied nie net sonskerm nie, maar ook dag en nag bevogtiging