293 views
Alma Lubbe (anonymous)

Liewe Alma,

Ons het ‘n paar produkte wat baie goed aknee verbeter.  Gebruik dit in die volgorde en 2 x p.d.:

Cleanser, seepvry en enigste om af te spoel.

Beta Hydroxy Gel, ‘toner” en “ex-foliater”, wend ‘n paar druppels aan hele gesig en nek area en laat aan.

Acne Gel, kan ‘n paar keer per week oor die gesig aangewend word. Die Benzol Peroksied kan klere vlek. Dit is vir swart en witkoppies.

Evening Mask, kan ook ‘n paar keer per week aangewend word, slaap daarmee en help genees en droog aknee uit.

Safari SPF40 Sunscreen, dien as sonskerm en dag en nag beveogtiger. Dit verstop nie poriee nie en veroorsaak nie aknee nie.

You are viewing 1 out of 1 answers, click here to view all answers.