284 views
Maryna (anonymous)

Ek het meer as 5 jaar gelede velkanker op my wangbeen laat brand en toe behandel met Aldara room. Die plek kriewel die afgelope 3 maande al hoe meer.  Iemand het aanbeveel dat ek Epizone Coal Tar Cream aanwend.  Is dit raadsaam en sal dit help?  Ek wil nie kanse vat op my gesig nie!!

As dit kom by moesies, moet ‘n Dermatoloog eers daaraan aandag gee, aangesien daaraan gebrand is en met Aldara behandel is nou weer met simptome presenteer.

Die Creme Classique Coal Tar Cream is vir die behandeling van Ekseem en Psoriasis.  Die Creme Classique Rejuvenating Eye and Scar Serum kan help met die verbetering van letsels, 2 x per dag, maar soos genoem, is die aandag van ‘n Dermatoloog of Algemen Praktisyn die prioriteit.

You are viewing 1 out of 1 answers, click here to view all answers.