296 views
Drikus Oosthuizen (anonymous)

Die Redness Relief is daarvoor ontwikkel, die groen kleur neutraliseer kosmeties die rooiheid en dan ook bestanddele wat die kondisie kan verbeter.

Safari SPF30 Sunscreen word daarna aanbeveel vir sonskerm en dien ook as ‘n dag en nag bevogtiger. ‘n Dermatoloog kan verder voorskrifmiddels aanbeveel.

You are viewing 1 out of 1 answers, click here to view all answers.