455 views
Anntoinette (anonymous)

Die Beta Hydroxy Gel, is ‘n goeie “toner” en ex-foliater en word 2 x p.d. na die wasmiddel, Cleanser,

aangewend. Dan kan die Glycolic Acid ook as ‘n tuis afskilfering dien. Vir veiligheid bevat dit slegs 10% Glycolic acid.

You are viewing 1 out of 1 answers, click here to view all answers.