Roetine voor en na oefening

Dankie vir die navraag.  Die roetine word 2 x per dag aanbeveel, so dalk beter om na die oefening die Cleanser, Beta Hydroxy Gel, Advanced Anti-ageing cel repair serum en Moisturiser with SPF aan te wend.  Die Glycolic Acid Peel hoef nie elke aand gebruik te word nie, slegs ‘n paar x per week.  As […]

ACNE CONGLOBATA

In sommige gevalle kan erge aknee ‘n tweede kursur Roacutane (of generies) benodig.  Die korrekte sterkte vir die behandeling is ook van die grootste belang.  As jul in Pretoria woon, kan ons skoonheidskundige Jana eers konsulteer  (tel:  012 343 5512)  en ‘n behandelings program voorstel en dr Claudia Moloabi, (Dermatoloog) het dr Hardie de Beer […]

Watter produkte om rosacea te verlig?

Vir Rosacea het ons die volgende in die Creme Classique reeks: Redness Control, dit kan soggens en saans aangewend word, op die aangetaste areas. Safari Sonskerm SPF40, wat sonskerm sowel as dag en nag bevogtiging bied. Die Day & Night Alpha Moisturiser Plus moet vermy word met Rosacea. As u ‘n addisionele veileige bevogtiger verlag, […]

Wat is die beste produk vir vervrote poriee..

Vergrote poriee is ongelukkig geneties, maar daar is ‘n paar produkte wat tot verbetering kan bydra. Beta Hydroxy Gel, is ‘n “toner en ex-foliater”, wend 2 x p.d. aan en los om in te trek. Advanced Anti-Anti-Ageing Cell. Repair Serum, 2 x p.d. en laat intrek. Dit bevat al drie Polipeptides wat die kollageen dieper […]

Puisies op voorkop

Dankie vir die navraag.  Ek wou juis die Aknee Pak voorstel.  Dit is dalk raadsaam dat hy ‘n Dermatoloog spreek vir moontlik addisionele voorskrif medikasie.  As jul in Pretoria woon, is dar dr Claudia wat dr de Beer se praktyk oorgeneem het, Tel:  012 343 5592 of by Jana, die skoonheidskundige om te kyk na […]

Accutane, Acne Pac Suitable

Thank you for the enquiry.  You will certainly be able to use the Acne Pack.  It contains the following and should be used in this order: Cleanser, soapfree,wash 2 x p.d. and rinse off. Beta Hydroxy Gel, toner and ex-foliater, apply a few drops  2 x p.d. and leave on. Zinc Skin and Hair Supplement, […]