Liewe Yolanda,
Dankie vir die navraag. Graag stel ek die volgende voor: (2 x per dag, in die orde soos gelys)
Cleanser, wasmiddel en enigste wat afgespoel word.
Beta Hydroxy Gel, vir saamtrek- en mikroskopiese afskilfering
Advanced Anti-ageing Cel Repair Serum, bevat al 3 noodsaaklike Polipeptiedes wat die kollageen diep penetreer vir vernuwing en herstel.
Rejuvenating eye & scar serum, vir om die oë en mond en bevorder genesing en verbetering van plooie.
Moisturiser with SPF30 OF die Safari SPF40, wat albei dien as dag en nag bevogtiger en ook goeie sonskerms is.