113 viewsAnti-ageing

Goeie naand, ek het vreeslik diep plooie op my voorkop en tussen my oë watter room of serum sal u aan beveel

Asked question

Hello, diep lyne en plooie word veroorsaak deur die vermindering in kollageen in die vel. Ons produkte bevat bestanddele wat hiermee kan help.
Die Advanced Anti Ageing Cell Repair Serum spreek al hierdie uitdagings aan. Dit bevat al 3 matrixyls wat beteken die stimulering is 3x sterker as ander produkte. Dit bevorder die produksie van kollagee, hidreer die vel terwyl dit ook n beskerming bied met die anti-oksidant Vit C. Verdermeer gee dit ferm en elastiese jong voorkoms.
Rejuvenating Eye & Scar Serum kan ook gebruik word.

Changed status to publish