77 viewsAnti-ageing
0 Comments

Ek wil graag vra hoekom moet die glycolic acid peel afgehaal word na 1-5mins? Ek sien die Neostrata een word oornag aan gelos. Het dit iets met PH levels te doen? Kan ek glycolic acid meng met moisturiser en dan aan los vir die nag?

Asked question

Baie dankie vir die navraag oor Glycolic Acid. Dit kan definitief wel oornag aangelaat word. Dit is bloot net as daar ‘n moontlike irritasie sou wees, dat dit in 5 min afgespoel word.

As u dit dan oornag aanlos, moet daar nie ‘n bevogtiger ook aangewend word nie, maar in die oggend volg u die
was, toner en bevogtiger roetine.

Moenie skroom om my oor enige verdere raad of inligting te kontak nie.

Changed status to publish