366 viewsGeneral

Ek wil graag weet of die reeks op diere getoets word, of enige bestandele op diere getoets word- wat is die maatskappy se etiese beleid?

Asked question

Baie dankie vir die navraag en ons kan met trots u inlig dat daar GEEN toetse op diere gedoen is nie. Ons is self baie sensitief oor die navorsing op diere en sou dit dus onder geen omstandighede ondersteun nie. Die reeks is ook vry van enige bestanddele van diere oorsprong, Moenie skroom om ons oor enige verdere navrae te nader nie.

Changed status to publish