267 views
Anneleen (anonymous)

My seun is 20 jaar oud en sukkel baie met puisies, net op sy voorkop.  Hy is op die oomblik op die volledige aknee pak van crème classique vir ongeveer 3 weke. Wat kan julle nog voorstel wat hy moet doen en wat kan die oorsaak wees?

Dankie vir die navraag.  Ek wou juis die Aknee Pak voorstel.  Dit is dalk raadsaam dat hy ‘n Dermatoloog spreek vir moontlik addisionele voorskrif medikasie.  As jul in Pretoria woon, is dar dr Claudia wat dr de Beer se praktyk oorgeneem het, Tel:  012 343 5592 of by Jana, die skoonheidskundige om te kyk na ‘n diepskoonmaak behandeling, by 012 343 5512.  Die Evening Mask kan ook oornag aangelaat word, slaan dan die sonskerm in die aand oor, as die masker aangewend word.  Addisioneel is ook die Glycolic acid wat ‘n paar aande per week ook aangewend kan word om dieper afskilfering en verbetering te bied.