143 views
Lira (anonymous)

Goeiedag

Wat behoort jou roetine te wees voor en na oefening? Was ek my grimmering af, en weer na Ek geoefen het? Kan Ek daarna net met safari sonbrandroom bevogtig of gebruik ek weer die daaglikse gel? Veral as ek eers daardie aand my weer gesig was en bv. Die acid peel gebruik.

Groete

Lira

Dankie vir die navraag.  Die roetine word 2 x per dag aanbeveel, so dalk beter om na die oefening die Cleanser, Beta Hydroxy Gel, Advanced Anti-ageing cel repair serum en Moisturiser with SPF aan te wend.  Die Glycolic Acid Peel hoef nie elke aand gebruik te word nie, slegs ‘n paar x per week.  As dit die aand is vir Glycolic Acid, was met die Cleanser,  wend die Glycolic Acid aan en spoel na ‘n gemaklike tyd af.  Wend dan die Beta Hydroxy Gel aan, Advanced Anti-Ageing Cell Repair en die Moisturiser with SPF 30.