210 views
0 Comments

Hi,

Vir wat als kan mens die scar repair creme gebruik? Kan mens dit op arms en bene gebruik wat n paar letsels het?

 

Dankie.

Die produk kan veilig oor die hele liggaam gebruik word.  Daar is 2:  Rejuvenating Eye and Scar Serum of die Paediatric Scar Serum.  Die laaste is dieselfde met 2 nuwe bestanddele wat nog meer genesing en letsel voorkoming bevorder.  Dit is baie veeldoelig en kan om die oe en mond vir plooie aangewend word, na laser behandeling, na brandwonde (wat reeds droog is), na sjirurgie en beserings, ook vir aknee letsels. Dit kan gebruik word nadat die wonde genees het en geen infeksie toon nie. Wend ‘n paar druppels op die areas 2 x per dag aan. Dit is ook goed om bedags  die Safari Sonskerm SPF40 daarna aan te wend en verdere pigmentasie deur die son te voorkom.  Hierdie 2 produkte kan veilig 2 – 3 maande gebruik word vir genesing.  As dit vir plooie gebruik word, kan dit saans na die “toning en ex-foliater” aangewend word.  Die Apteke hou reeds die eerste produk aan en die tweede begin nou versprei word.

Moenie skroom om ons vir verdere hulp of inligting te nader nie.