120 views
Madre (anonymous)

Goeie dag

My seuntjie (2.5j) het so twee maande terug op sy gesiggie geval. Daar is twee ligte merkies, hy het ook ‘n baie ligte velletjie. Sal die scar repair creme help?

Liewe Mev,

 

Ons kan beslis die Paediatric Scar Serum aanbeveel, perfek vir sy ouderdom.  Wend 2 x per dag ‘n paar druppels aan en laat aanbly.  Die Safari SPF40 Sunscreen kan ook veilig so ‘n halfuur daarna soggens aangewend word. om te voorkom dat die son nie ook die letsel affekteer nie.  Die Paediadric Scar Serum behoort binne weke die rakke in Dischem te bereik, maar u is welkom om direk by ons aanlyn ‘n bestelling te plaas.  Ons stuur elke dag pakkies van Postnet na Postnet (geen ekstra koste nie).  Indien u wel van die offer wil gebruik maak, gaan u in op die webwerf adres:  www.cremeclassique.co.za.  U kan dit vir ‘n paar weke self veilig daagliks aanwend.