2.02K views
0 Comments

Ek het nog altyd die probleem om puisies te kry van my ken na ore en ek is 32.

Ek het my gesig een keer met n growwe sponsie gewas en van daar af is my vel so droog dat dit flaky is maar nogsteeds uitslaan op my ken.

Het toe met die cleanser begin was, beta hydroxy gel na die was en dan day night moisturizer, maar na dit trek my vel baie erg. Niks help vir my vel nie, ek sit pure vit E aan, olyf olie, tot al my baba se bum cream probeer. Die ergste is my wange en voorkop. Wat sal help? En moet eo aanhou met doe produkte of veroorsaak dit om my vel meer uit te droog?

2 Answers

Vanessa, ons sal voorstel dat jy beslis ‘n Dermatoloog sien.  Onthou dat die Day/Night Alpha Moisturiser 5% Alpha Hidroksie sure bevat vir velverjonging wat dit ‘n uitstekende produk maak maar kan veroorsaak dat sensitiewe velle ‘n reaksie kan toon.  Kontak asseblief jou Dermatoloog.

You are viewing 1 out of 2 answers, click here to view all answers.