194 views
0 Comments

Dankie vir die navraag.  Dit is beskikbaar by Dischem, Arrie Nel Apteke, Van Heerden Groep,, Alpha Pharm en kleiner Apteke wat van Groothandelaars inkoop, soos Transpharm en Topmed.

U kan ook aanlyn koop en ons stuur daagliks pakkies van Postnet tot Postnet.  As die waarde oor R300 is, betaal u nie vir die versending nie, of dan direk by ons kantoor op die hoek van Rossouw en 73 Uitspanstraat, Die Wilgers, Pretoria. tel. 012 343 3981