164 views
Mickey (anonymous) Mickey deleted answer

Vergrote poriee is ongelukkig geneties, maar daar is ‘n paar produkte wat tot verbetering kan bydra.

Beta Hydroxy Gel, is ‘n “toner en ex-foliater”, wend 2 x p.d. aan en los om in te trek.

Advanced Anti-Anti-Ageing Cell. Repair Serum, 2 x p.d. en laat intrek. Dit bevat al drie Polipeptides wat die kollageen dieper penetreer en die vel vernuwe en verbeter.

Die Glycolic Acid is soos ‘n tuis “peel” en kan ook verbetering van die tekstuur bied.

Alternatief, as u in Pretoria woonagtig is, kan u Jana by ons Laser Hair Clinc kontak, wat alternatiewe behandelings bied wat wel die kondisie verbeter.Haar no is:  012 343 5512.