346 views

Dankie vir die navraag.

Dit is die Blemish Repair, wat 2 x per dag op die vlekkies in die gesig (en ledemate) aangewend word.  Dit kan slegs 6 weke aaneen gebruik word, staak vir ‘n maand en hervat.  Dit is ook raadsaam om die SafariSPF40 Sunscreen aan te wend.  Dit kan ook daagliks vir ‘n dag en nag bevogtiger gebruik word.