1.58K views
0 Comments
Ilse de Haas deleted answer 2018-08-08

Vir Rosacea het ons die volgende in die Creme Classique reeks:

Redness Control, dit kan soggens en saans aangewend word, op die aangetaste areas.

Safari Sonskerm SPF40, wat sonskerm sowel as dag en nag bevogtiging bied.

Die Day & Night Alpha Moisturiser Plus moet vermy word met Rosacea. As u ‘n addisionele veileige bevogtiger verlag, is die Cream Dry skin moisturiser baie veeldoelig en ook geskik vir die gesig.