Warning: Creating default object from empty value in /usr/www/users/cremekawdt/wp-content/plugins/anspress-question-answer/includes/functions.php on line 2487 Ek is 60. Moet ek laser of jou advanced ageing cell rapair serum en rejucinating serum gebruik. Sal dit ook help? | Crème Classique
930 views
0 Comments

Behandeling saam met die produkte kan ook werk.  Die IPL Laser (Intense Pulsating Light) kan deur ‘n paar sessies verbetering bied.  Die Advanced Anti-Ageing Cell Repair sowel as die Rejuvenating Eye & Scar Serum word dan 2 x per dag deel van die roetine. ‘n Goeie sonskerm is ook noodsaaklik, daarvoor is die Safari SPF40 Sunscreen beide ‘n sonskerm sowel as dag en nag bevogtiger.

You are viewing 1 out of 1 answers, click here to view all answers.