Warning: Creating default object from empty value in /usr/www/users/cremekawdt/wp-content/plugins/anspress-question-answer/includes/functions.php on line 2487 Goeiedag. Ek is in my 30's en het 'n olierige vel met pigmentasie, asook die so paar seisoenale swart en witkoppies. Ek gebruik tans die Beta Hydroxy Gel asook die Day/Night Alpha Moisturiser Plus +. Is die produkte geskik vir my vel of sou jy 'n ander produk aanbeveel? Dankie | Crème Classique
675 views
0 Comments
deleted answer

Die produkte sal beslis waarde vir jou tipe vel byvoeg.  Ek stel graag die volgende stappe in die volgorde voor:

Cleanser, seepvry, was 2 x pd en spoel af.

Beta Hydroxy Gel, “toner en ex-foliater” wend a paar druppels 2 x pd aan en laat aanbly

Acne Gel, dit kan ‘n paar aande per week aangewend word vir swart/wit koppies en aknee.  NB Neem net kennis dat dit Peroksied bevat wat klere kan bleik.

Die Glycolic Acid Peel kan ook ‘n paar aande per week vir so ‘n uur aangewend word en afgespoel word.  Dit verbeter die tekstuur en voorkoms van die vel.

Moisturiser with SPF30 is ‘n uitstekende bevogtiger en Sonskerm en kan soggens en saans aangewend word.

 

Moenie skroom om ons verder om hulp te kontak nie.