155 views
0 Comments
deleted answer

Die produkte sal beslis waarde vir jou tipe vel byvoeg.  Ek stel graag die volgende stappe in die volgorde voor:

Cleanser, seepvry, was 2 x pd en spoel af.

Beta Hydroxy Gel, “toner en ex-foliater” wend a paar druppels 2 x pd aan en laat aanbly

Acne Gel, dit kan ‘n paar aande per week aangewend word vir swart/wit koppies en aknee.  NB Neem net kennis dat dit Peroksied bevat wat klere kan bleik.

Die Glycolic Acid Peel kan ook ‘n paar aande per week vir so ‘n uur aangewend word en afgespoel word.  Dit verbeter die tekstuur en voorkoms van die vel.

Moisturiser with SPF30 is ‘n uitstekende bevogtiger en Sonskerm en kan soggens en saans aangewend word.

 

Moenie skroom om ons verder om hulp te kontak nie.

 

 

You are viewing 1 out of 1 answers, click here to view all answers.