66 views

Dankie vir die skrywe, ons is jammer om te hoor dat daat moontlik ‘n produk is wat nie geskik is vir u vel nie.  Ek sou voorstel dat u met die res aangaan, ie:

Cleanser, was en spoel goed af.

Soggens die SafariSPF40 vir bevogtiging en sonskerm.

Saans, wend u die Facial Moisturiser aan OF wissel af met die Ointment (for psoriasis and eczema).  Dit is bietjie meer olierig, maar baie goed om die vel na irritasie te help en het ook anti-inflammatoriese waarde.  Goed om dit oornag aan te los.

Laat die Beta Hydroxy en Rejuvenating Eye and Scar Serum eers opsy tot die vel verbeter.  U kan dan een van hul op ‘n toets basis aanwend en die reaksie toets.

Moenie skroom om oor verdere hulp ons te nader nie.

 

.