Warning: Creating default object from empty value in /usr/www/users/cremekawdt/wp-content/plugins/anspress-question-answer/includes/functions.php on line 2487 het nou net gevra, sensiriewe kombinasie vel , gebruik gesig was, scar & eye serum en facial moisturiser en safari spf 34+ soggens. My vel is tans baie gedihidreerd en het fyn wit flokkies wat afskilver. ek kan nie die BETA HYDROXY GEL gebruik nie dit brand my vel. | Crème Classique
645 views
0 Comments

Dankie vir die skrywe, ons is jammer om te hoor dat daat moontlik ‘n produk is wat nie geskik is vir u vel nie.  Ek sou voorstel dat u met die res aangaan, ie:

Cleanser, was en spoel goed af.

Soggens die SafariSPF40 vir bevogtiging en sonskerm.

Saans, wend u die Facial Moisturiser aan OF wissel af met die Ointment (for psoriasis and eczema).  Dit is bietjie meer olierig, maar baie goed om die vel na irritasie te help en het ook anti-inflammatoriese waarde.  Goed om dit oornag aan te los.

Laat die Beta Hydroxy en Rejuvenating Eye and Scar Serum eers opsy tot die vel verbeter.  U kan dan een van hul op ‘n toets basis aanwend en die reaksie toets.

Moenie skroom om oor verdere hulp ons te nader nie.

 

.

You are viewing 1 out of 1 answers, click here to view all answers.